The historical farm, Leeuwrivier, is only an hour's drive from Cape Town, about 4 km outside the rural town, Wellington. This beautiful Boland farm is situated at the foot of the majestic Hawekqua Mountain range.
The old farmhouse, lovingly restored in the Cape-Dutch style, boasts a lovely garden.


Leeuwrivier is one of the oldest wine farms in the Wellington district. The Smit and Kruger families, who are presently living on the farm, are direct descendants of the first Malan family who emigrated from France. The farm was originally bought by Daniël Malan in 1766. The present family is the eighth generation on the farm.

- - - - - -

Die historiese plaas, Leeuwrivier, is slegs ‘n uur per motor vanaf Kaapstad , ongeveer 4 km buite die plattelandse dorp, Wellington, Hierdie pragtige Bolandse plaas lê aan die voet van die majestieuse Hawekwa Bergreeks. Die ou plaashuis, wat gerestoureer is in die Kaaps - Hollandse styl, spog met ‘n pragtige tuin.

Leeuwrivier is een van die oudste wingerd plase in die Wellington distrik en alreeds ag geslagte in die familie. Die Smit en Kruger families wat tans op die plaas woon, is direkte afstammelinge van die eerste Malan familie wat uit Frankryk geëmigreer het. Die plaas is oorspronklik in 1766 deur Daniël Malan gekoop.
© 2015 Website designed with passion by